VRIENDE VAN
AFRIKAANS
Afrikaans - die vriendelike taal
VRIENDE VAN AFRIKAANS 

Foto-blad:


Lucas Maree by ons Koffiehuiskonsert 2006 
 



Leerders van Petunia Laerskool by die opvoering van Ghoema van David Kramer wat hulle deur ons bemiddeling kon bywoon. Heel regs Renee Kramer, voor Therese Hulme, hulle onderwyseres.
 



Mnr Willem Dempsey, langslewende stigterslid van Vriende van Afrikaans. 


Hierdie boektrommels is op 26 Oktober 2006 oorhandig aan 7 voorskole en ook aan die Bergzicht Opleidingsentrum by die Bergzicht Heerenhuys. Die Vriende van Afrikaans, die Afrikaanse Taalmuseum en Biblionef het in 'n gesamentlike projek vanjaar 18 trommels geskenk aan skole. 
Op die foto is vlnr dr Annalie Rabie (Besturende Direkteur: Bergzicht), Phia van der Weshuizen (VVA), Jack Louw (Direkteur: ATM), Amanda de Stadler (VVA) en Elza Visser (Educare-dosent: Bergzicht) by leerders van die Little Light House-voorskool.


Takvoorsitters: (v.l.n.r.) mnr. Koos Burger (Welgemoed-tak), mnr. Piet Badenhorst (Helderberg-tak), 
mnr. Jack Louw (Paarl-tak), mnr. Victor Khambule (Vorentoe-tak, Soweto), 
dr. Etienne Smit (Wellington-tak) en mnr. Dirk van der Merwe (Stellenbosch-tak).
 


Donateurs en lede van die Spitsraad by ons jaareindfunksie (2002)
Agter: Mnr. Hannes Hamman en mnr. Stewie Smit 
Voor: Louise Combrink, Erna Meaker, Gideon Joubert en Wrensch Louw
 


Gaste by die jaareindfunksie (2002)
 
 

Na bo