DIE
VRIENDE VAN AFRIKAANS
FAK-PUBLIKASIES
Die volgende bekende en gewilde publikasies
is (weer) beskikbaar:
| Klein FAK-sangbundel |
0-620-04834-4 |
R15,00 |
| Lekkersingliedjies |
1 0-620-17684-9 |
R49,50 |
| Kunslied |
0-620-06520-6 |
. |
| Volksmusiek vir jong
pianiste |
. |
. |
| FAK-sangbundel |
1-919825-57-6 |
R160,00 |
| Sing Suiderland sing |
0-620-04835-2 |
R10,00 |
| Afrikanerbakens |
0-620-12979-4 |
R75,00 |
| Stofomslae vir Afrikanerbakens |
. |
. |
| Voortrekkerlewe |
0-620-12295-1 |
R99,00 |
| Keur uit HANDHAAF |
0-620-19886-9 |
R50,00 |
| Plaat: Mimi Coertse |
. |
. |
-
Die FAK het 'n ooreenkoms aangegaan met
PROTEA
BOEKWINKEL, Burnettstraat 1067, HATFIELD 0083 (Posbus 35110, MENLOPARK
0102), tel. 012 362 5683/4/5, faks 012 362 5688. Hulle herdruk en/of versprei
hierdie publikasies.
-
U kan die publikasies/artikels direk by
hulle bestel. Daar is genoeg in voorraad!
-
In die Wes-Kaap
kan u die publikasies by die volgende boekwinkels koop of bestel:
-
Ex Libris, Stellenbosch
-
Exclusive Books, Tygervallei - die boeke
staan op die rak!
-
Exclusive Books, V&A Waterfront
-
Van Schaik, Bellville
-
Van Schaik, Parow
-
Wordsworth Books, V&A Waterfront
-
Book Cottage, Hermanus
Laat u volgende
geskenk 'n FAK-publikasie wees!
| Moedig u plaaslike boekwinkel aan om
ten minste een kopie van elk OP DIE RAK te plaas.
Koop dit as geskenk vir u kinders en
kleinkinders.
Stel vas of die plaaslike skole die
FAK-sangbundel
en
die Lekker Sing-liedjies gebruik. Indien nie, moedig hulle aan om
dit aan te skaf. |
BEKEND MAAK BEMIND!
|